Een gedicht van Jan F.E. Celliers 1865-1940
Dis die blond, dis die blou: dis die veld, dis die lug; en 'n voël draai bowe in eensame vlug - dis al Dis 'n balling, gekom oor die oseaan, dis n graf in die gras, dis n vallende traan - dis al
Druk op onderstaande knop om mij te e-mailen.
Druk op onderstaande knop om een berichtje achter te laten in mijn gastenboek