As ek jou net kon vertel as ek jou net kon laat sien sou ek n skilder opdrag gee om n prent vir jou te maak en as hy eindelik klaarmaak as hy sy meesterstuk voltooi
As ek jou net kon laat sien as ek jou net kon laat lees sou ek n faksmasjien gaan huur en gedigte vir jou stuur en as jy anderkant dit kry as jy dit uithaal en jy kyk
As ek jou net kon laat lees as ek jou net kon laat hoor sou ek n koor na jou toe stuur n serenade in die laatnaguur en as jy wakker word een aand en jou vensters staan wyd oop sou jy weet, jy sou weet as jy teen die tyd nog vergeet hoe ek voel, hoe ek voel oor jou jy sou weet jy soude weet jy soude weet jy sou weet as jy teen die tyd nog vergeet hoe ek voel, hoe ek voel oor jou
0
1
2
3
4
5
- Gemiddelde waardering: 2/5 - (2 Stemmen) Categorie:gedichten uit de hele wereld
19-10-2008
Leef je eigen leven ,waar je bent , als wie je bent , met haar , hem en de dingen waarmee je bent . Zie de situatie waarin je verkeert als steun en stem jezelf er op af . Want je komt er toch niet onderuit .
0
1
2
3
4
5
- Gemiddelde waardering: 0/5 - (0 Stemmen) Categorie:Wijsheid uit India
25-08-2008
De gedachte manifesteert zich in het woord, het woord manifesteert zich in de daad, de daad ontwikkelt zich tot een gewoonte, en de gewoonte verhardt zich tot een karakter.
Sla dus acht op de gedachte en waar ze u brengt, en laat haar voorkomen uit liefde ontstaan uit begaan zijn met alle wezens. Zoals de schaduw het lichaam volgt, zo worden wij wat wij denken