Daardie pragtige rooi blom wat jy in vandag (of gister?) se Angeltjes geplaas het, onder die opskrif "Rusdag", is pragtig!!!
Dit het my laat dink aan ons eie blommeprag in Suid-Afrika. (Terloops, dit is algemeen bekend dat Suid-Afrika en Australië oor die grootste verskeidenheid van veldblomme in die wêreld beskik. Suid-Afrika in die eerste plek, en Australië tweede. Dié twee lande het ook die wêreld se grootste verskeidenheid voëls, met Australië eerste en Suid-Afrika tweede).
Meegaande foto is dié van 'n Swartbaard-Protea. Vir my persoonlik die mooiste van alle Proteas. Ek het dié foto geneem tydens my 92-jarige vader se begrafnis in 2005. My ouers is altwee op die pragtige klein dorpie Kareedouw begrawe. Proteas kom algemeen voor in daar die omgewing, en is 'n natuurlike plantsoort van Kareedouw.
Hierdie blom was sowat 20 cm x 18 cm groot.
Proteas is deel van Suid-Afrika se fynbos familie, en kom van Kaapstad tot in Port Elizabeth (Suid-Kaapse kusgebied) asook groot dele van die Wes-Kaapse binneland voor. Daar is ook spesies van die Suikerbos-Proteas, wat naby Pretoria en Johannesburg voorkom, maar die rykdom van Suid-Afrikaanse blomme kom van die Wes-Kaap.
Groete,
Peter.
***************************************************************************************
Wat een heerlijke taal. Wie vroeger lid was van de Vlaanderen-Zuid-Afrikaclub Protea werd door links bespuwd, zoals we onlangs nog meemaakten op de televisie (hoe zou dat zijn in Afrikaans ? Vèrbeeld ?) toen de nieuwe Vlaams Belangvoorzitter Bruno Valkeniers, achteloos toegaf dat hij van dat land hield. Heel de redactie van de Morgen hebben ze die avond moeten reanimeren. Helaas, met succes.
Ray
3 reacties op dit bericht
Een andere deelgemeente van Borgloon ...
De inwoners van de omringende gemeenten ...
Dat weet ik zijn!
Bij Boontje staat de koffie nog steeds op de buis.