Die verkiesing is op hande. Ná die verkiesing verby is, is die vraag: hoe gaan die Afrikaner vir die daaropvolgende vyf jaar uitsien totdat daar weer ‘n verkiesing plaasvind? Ons kan net spekuleer. Wat wel feitlik is, is die volgende:
FEIT - daar sal geen Afrikanervolkstaat in die volgende vyf jaar wees nie. Elke daaropvolgende jaar verflou die haalbare kanse vir die stigting van enige vorm van ‘n volkstaat.
FEIT - dat daar geen noemenswaardige geboorte-aanwas onder Afrikaners sal plaasvind nie
FEIT – dat die persentasie van Afrikaners teenoor die totale bevolking verder sal krimp as gevolg van die volgehoue felle swart bevolkingsaanwas (nieteenstaande VIGS), swart buitelandse instroming en Afrikaneremigrasie. (Tans vorm die Afrikaner net 6%, en blankes gesamentlik 11% van die totale bevolking van 44miljoen. In 1948 toe die Nasionale Party aan bewind gekom het, was die Afrikaners 12%, die blankes gesamentlik 20% van die totale bevolking van 20miljoen.)
FEIT - al stem die Afrikaner vir watter party ook al (of hy stem glad nie) vanjaar se verkiesing, sal die Afrikaner geen impak op die politiek meer hê nie.
FEIT – die Afrikaner is ‘n permanente minderheid in ‘n permanente swart-beheerde staat.
FEIT - die Afrikaner is vir altyd nie meer ‘n homogene volk wat godsdiens betref nie en huldig ‘n wye spectrum van sieninge.
FEIT - die Afrikaanse taal en kultuur onder Afrikaansprekendes sal sterker daar uitsien, maar wat wel te bevraagteken is: gaan die Afrikaner homself nog as ‘n VOLK vorentoe beskou?
Daar bestaan verskeie opsies rakende 'n Afrikanervolksbegrip:
Drome droom (‘n steriele en wanhopige strategie):
- Droom oor die herstel van die vorige politieke bestel waar ‘n wit minderheid met ‘n wit president ‘n swart meerderheid oorheers en onderdruk. Die enigste moontlike strategie is ‘n gewelddadige oorname deur ‘n handjie vol verregse Afrikaners wat nie die meerderheid-Afrikanersteun sal geniet nie.
- Droom van ‘n wit volkstaat waarheen die oorgrote meerderheid Afrikaners nie wil verhuis nie.
- Droom dat die swartes in so ‘n mate sal onderverdeel dat ‘n regering nie gevorm kan word nie en waar die verdeelde Afrikaner die leemte sal vul.
- Droom dat die Afrikaner ‘n uitverkore volk is en waar God in die bres vir die Afrikaner sal tree tot nadeel van Sy volgelinge onder die swartes.
Emigreer: Sekere Afrikaners voel sterk genoeg om hulle taal en kultuur prys te gee, solank hulle tussen ‘n meerderheid ander blankes kan wees, dus verkies hulle eerder om te emigreer na lande wat 'n bewysbare meerderheid blankes het. Ten minste is hierdie ‘n haalbare oplossing vir sommige, al maak dit die volksbegrip seer.
Niks doen nie: Gevolglik, elke onheil wat die Afrikaner tref, is rede om die swartes daarvoor te blameer. Die aanhoor van die gedurige klaagliedere en selfbejammering en die uitwys van swart onvermoë hou aan, “ad nauseam”.
Afrikanerraad: Die stigting van ‘n buiteparlementêre staatsondersteunde Raad vir Afrikaners wat die volle spektrum van Afrikanerdenke sal verteenwoordig, Ou uitgediende strategie word verwerp en nuwe strategie word geïmplementeer om na Afrikanerbelange om te sien in ‘n vyandige see van swart haat en vooroordeel teenoor hom.
So ‘n Raad is konstitusioneel haalbaar en geregverdig. Adisionele belasting word van elke Afrikaner deur die staat namens die Raad gehef om uitvoering aan die Raad se doelwitte te kan gee soos bv. eie onderwys, werkskepping, ens. Sodanige Raad kan ook verteenwoordiging aan die Raad van Tradisionele Leiers in die Parlement verleen.
Die VF+ sou die idiale medium wees om so ‘n konsep te loods en moontlik daardeur meer Afrikanersteun te verkry, eerder as hulle steriele ondersteuning van die Oraniabegrip as antwoord vir die breë Afrikanervolk. (Terloops die Oraniabegrip is idiaal vir ‘n klein minderheid Afrikaners, maar is nie ‘n antwoord vir die breë Afrikanervolk nie).
Ten minste, met die stigting van ‘n Afrikanerraad, sal die Afrikaner oor die kort en lang termyn ‘n politieke medium hê, wat hy nie in die parlement sal kan bekom nie, om uiting aan sy belange te kan gee, eerder as soos tans, om niks te hê nie. So ‘n Raad sal ook die volksbegrip verstewig.
D.H. Fourie
|
15 reacties op dit bericht
Ik, de Leider van de Vooruitstrevende Verdelende Beweging
In het belang van een open, vrij, links, progressief Vlaanderen geef ik mijn kostbare en unieke stem aan Groen !, de Vlaamse partij bij uitstek en als president van de Vooruitstrevende Verdelende Beweging draag ik mijzelf en mijn geestgenoot Piet de Steler voor als President en vice-president. Leve de VVB, weg met de rechtse smeerlappen !
Oui, et moi, je vote...
Je ne vote pas pour le "NV-A" (resic).
Merci pour votre professionnalité, redaction de la Dimanche / zondagsredacteurtjes!
met 2 woorden (spreken)
Ik zeg het niet
Jullie weten toch al op wie ik stem.
Stemmen? Gaat het over 'eerlijke' verkiezingen?
Joos,
Mie fladderdefladder,allias the greenwitch, die ken ik niet? Wel fladderdefladder, pats boem, the GreenBitch, ze zien is al genoeg om je dag/week te verpesten.
Wat dat stemmen betreft: Als en nu nog Vlamingen rondlopen die hun stem verkwanselen aan de cd&v, vld, rood en groen, ja, dan weten we dat er een belangrijke sterfdatum in de geschiedenisboeken geschreven zal worden, nl de sterfdatum van Vlaanderen, met alles erop en eraan.
Blijkbaar leren bepaalde mensen NOOIT IETS uit het verleden, ze worden liever verraden, bestolen, venederd en schade berokkend, met dergelijke mensen kunnen wij geen compassie hebben.
Het zijn dergelijke mensen die het woord 'democratie' nog durven uitspreken, ook al weten ze dat het hier de reinste despotendictatuur betreft.
Jammer.
Hij doet het weer IV
... veur den Blijter.
Geen mens in dit door God uitverkoren land is ooit in staat geweest bij de socio's een kortsluiting te veroorzaken. Ik denk dus dat dit een begin is van 'open politiek ' en het einde van het gesloten kameraadschap der proletariers.
Dat congres, dat moet toch de moeite zijn ... als het er komt.
In afwachting ga ik een "Leeuwke " drinken .. en jullie ? Ik trakteer.
ernstig blijven
De Heer Anciaux heeft mijn stem voor het presidentschap. Er was lichte twijfel om die andere Heer, de Heer Verstrepen alsnog de voorkeur te geven. We moeten echter ernstig blijven, voor Vlaanderen mag geen enkele kans gemist worden.
GROEN!
Mvg
Voor ma en pa
Wijzelf
Nagevraagd bij de bazen
Trouw aan de partij
Ikke - Mijzelf
Saartje VDD van de VRT, Roepster van dienst
Louis/Louise
Groen !
Mijn znagstem gata naar Groen en als president kies ik voor Miriam Melaatsi