De krekel en de mier in Zuid-Afrika


Mag ek dit maar in Afrikaans verwoord? Hierdie verhaaltjie is onverbeterlik. Beter, mooier en duideliker kon mens dit nie gesê het nie! Ek wens iemand wil dit oorvertaal na Arabies, en sorg dat elke tweede allochtoon dit lees.
Wat jullie daar in Vlaandere beleef, is ook (in 'n sekere sin) ons ervaring in Suid-Afrika. Persvryheid is in gevaar. Leserbriewe wat nie 100% "politiek-korrek" is nie, word sedert verlede week nie meer gepubliseer nie. Joernaliste word eweneens nie toegelaat om enigiets te sê of te skryf wat die "krekels" moontlik "gekrenk" sal laat voel nie.
'n Joernalis is deur die polisie gedwing om die naam van 'n verdagte, wat op televisie gedreig het om die 2010-voetbal te ontwrig, bekend te maak, en aanklaers, asook alle personeellede wat by die Departemente Justisie, Polisie en Gevangenisdienste werk, is verbied om enige inligting aan die media te verskaf. Suid-Afrika, en die wêreld daar buite, mag nie weet wat in die land gebeur nie.
Elke burger van Suid-Afrika - of jy nou 'n ondersteuner van voetbal is of nie - word 'n vuzuwela in die hand gestop. Elke inwoner van hierdie land word gedwing om te sê:"Proudly South African!"
Die woord "arm-blanke" mag nie hardop gesê word nie, want "slegs swartes kan arm wees".
Volgens die jongste statistieke van die blanke vakbond Solidariteit, is daar reeds 1-miljoen "miere" in Suid-Afrika wat onder die broodlyn leef. Die Regering en die "krekels" het gesorg dat die miere se huise en wintervoedsel van hulle weggeneem word, en onder die krekels verdeel word. Sowat 300 000 miere woon reeds in plakkerskampe (sloppenwijken voor blanken), en nog 700 000 is onderweg daarheen.
Miere mag nie werk nie. Alle poste (banen) is gereserveert vir krekels wat nie wil werk nie. (Lees gerus op Censorbugbear wat 'n mier in Australië skryf:"Julle het ons drome gesteel, julle het ons kinders se toekoms verwoes!") Daar woon tans sowat 100 000 miere in Perth.
Peter








.jpg)




5 reacties op dit bericht
Vuvuwatsenaam!
Ek waardeer dit dat daar mense is wat my skrywes waardeer.
En, wat die vuvu.....watsenaam betref; dit wys jou net hoeveel ek in dié ding belangstel. Ek weet nie eers hoe mens die woord spel nie!
Ons blankes in Suid-Afrika is ook nie juis groot ondersteuners van voetval (soccer) nie, want dit is al vir vele dekades lank 'n sport wat net deur swartes beoefen word........en dan praat die ANC nog van "apartheid in sport!!!"
Tradisioneel is Cricket die sport van die Engelssprekendes in Suid-Afrika; Rugby is die sport van die Afrikaners; en Soccer is die sport van die swartes.
Toe die ANC in 1994 aan die bewind gekom het, is die arme blankes daarvan beskuldig dat hulle apartheid in sport toepas. Sommer gou-gou is rugby en krieket deur die swartes geannekseer. Elke span (ploeg) moes kwansuis die land se totale bevolking verteenwoordig. Meriete is afgemaak as rassisme, en die kwotastelsel is ingebring. Geen ploeg mog méér as 10% blankes bevat nie. Selfs op bestuursvlak, is blankes met swartes vervang. Alhoewel rugby 'n manssport is, is swart vroue sommer oornag as bestuurders en afrigters aangestel, kwansuis omdat daar teen swart vroue gediskrimineer was. Nou moet vroue, wat in hul hele lewe nog nooit rugby gespeel het nie, ervare blanke mans afrig. Hoe absurd kan dit tog wees!!!
Maar, die "regstellende aksie" is net op die blankes se rugby en krieket van toepassing. Soccer (voetbal) is steeds 'n swart sport, en daar word nie rassisme! geskree wanneer die "all blacks" voetbalploeg speel nie.
Ropie is reg oor die lawaai van vuvuzelas. Dit maak 'n helse lawaai - vir 90 minute lank - sodat spelers mekaar nie kan hoor nie, en toeskouers (fans) se oordromme van die lawaai wil bars.
In die algemeen hou swartes van lawaai, en as twee swartes met mekaar praat (terwyl hulle een meter van mekaar staan) skree hulle kliphard met mekaar, sodat mens hulle 100 meters ver kan hoor. Blankes is presies die teenoorgestelde. Wanneer ons privaat-gesprekke met mekaar voer, praat ons net hard genoeg om een meter ver gehoor te word. Dit is klein dingetjies soos kultuur-verskille, wat vir vele onenighede in ons land sorg.
Ek stem 100% saam dat ons wat Afrikaaners is, met die swartes (en Arabiere) in Europa moet uitruil. Slegs dan sal daar vrede, voorspoed en vooruitgang wees. Daar sal ook geen "rassisme" of "diskriminasie" wees nie, want as beide kontinente homogeen is, teen wie sal ons dan "rassisties" kan wees? Daar is ongeveer 6-miljoen blanke Suid-Afrikaners - Afrikaanssprekend sowel as Engelssprekend - (binnelands sowel as oorsee) wat van Europese herkoms is. Indien alle allochtone die Dietse lande verlaat, in ruil vir Afrikaners wat na hul stamlande wil terugkeer, sal dit omtrent 'n gelykop (50:50) ruiling wees. En ek kan vriend en vyand oortuig, Europa sal baatvind om 4-miljoen Afrikaners in sy midde te verwelkom.
@ Peter Murray
Vuvuzela
Peter schrijft: "Elke burger van Suid-Afrika - of jy nou 'n ondersteuner van voetbal is of nie - word 'n vuzuwela in die hand gestop." Peter zal waarschijnlijk 'n vuvuzela bedoelen, hehe... Hieronder 'n beetje verduidelijking wat 'n vuvuzela is.
Een vuvuzela is een Zuid-Afrikaans blaasinstrument van hout of plastic, dat een enkele toon produceert. Het blaasinstument is voornamelijk bekend in landen gelegen in het zuiden van Afrika. De hoorn is circa 62 cm lang en door op een bepaalde manier te blazen komt er een geluid van circa 130 decibel uit.
Het instrument wordt veelvuldig gebruikt door het publiek van voetbalwedstrijden. Enige commotie rondom de vuvuzela was er tijdens de Confederations Cup 2009 in Zuid-Afrika. Commentatoren en omroepen die de wedstrijden uitzonden, klaagden dat de vuvuzela's te veel lawaai maakten.[1] Ondanks protesten van diverse commentatoren en de Spaanse voetballer Xabi Alonso heeft de FIFA besloten om de vuvuzela niet te verbieden tijdens het Wereldkampioenschap voetbal 2010.
Marc
of met andere woorden: terug normaal doen !
de oplossing
Dan is het "racisme" vraagstuk direct opgelost!