Dinsdag 18 mei 2010
Uiteindelik blog ek weer

Ek's uiteindelik terug om weer bietjie te blog. Is baie dol oor die Kruidenhoekje!! Herfs op 'n einde en winter sluip nou vinnig in. Maar die sokkerkoors is die hoogste!!!!!
Kyk: www.footballnights.co.za Reference number: 3609. - Vir verblyf in Pretoria, Suid-Afrika
Geschreven door crafty om 17:14
Reageer op dit bericht

