Die vlooi is 'n veel interessanter kreatuurtjie as wat 'n mens geneig sou wees om te dink. As hy byvoorbeeld aan die Olimpiese Spele sou kon deelgeneem het -- en so groot was soos 'n mens -- sou hy ongehoorde rekords opgestel het waarvan geen atleet stellig ooit eens sal droom nie!xml:namespace prefix = o ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:office" />