Zuid Afrika, Vakantieland !

Mooie Natuur, Hartelijke bevolking, het Avontuur lonkt om elke hoek
Prima Hospitalen, goede bedden, professionele hechtingen, voldoende bloed in voorraad, reserve-lichaamsdelen in overvloed, aparte behandeling voor blanken.
Laat u maar eens lekker verwennen ! Hier klikken en lees de tevreden avonturen van verschillende reizigers.












2 reacties op dit bericht
Me
Uitstekend!
Ek is absoluut in die wolke van vreugde en tevredenheid vir die plasing van hierdie uitgawe van Censorbugbear op die Angeltjes blog!
Mevr. Adriana Stuijt is waarskynlik die beste individu in die wêreld, om die feite (wat gewoonlik vir die publiek weggesteek word) oor gebeure in Suid-Afrika oor te dra.
Mevr. Stuijt, wat in Nederland gebore is, en wat 'n slagoffer van die Zeelandse waterramp in 1950 was, het na Suid-Afrika verhuis waar sy 'n joernalis was. Sy is 'n veelsydige joernalis, wat met gesag oor feitlik enige onderwerp kan skryf, maar wat veral 'n passie het vir die welsyn van die mens.
Sy het in S.A. veral op mediese nuus gespesialiseer, en het met die jare heen 'n sagte plek vir die Boerevolk ontwikkel.
Mevr. Stuijt, wat twee keer weduwee geword het, het in haar geboorteland gaan aftree, maar woon nie nou in Zeeland nie, wel in Friesland.
Vir 'n bejaarde dame, wat self gesondheidsprobleme ondervind, doen sy 'n merkwaardig groot werk om 365 dae van die jaar aan haar passie te wei - die BOEREVOLK van Suid-Afrika!
My versoek aan u, liewe lesers van Angeltjes, is om hierdie werk van Adriana Stuijt onder al u familie en vriende te versprei. As enigiemand iets oor Suid-Afrika wil wet - vra vir Adriana Stuijt!