Maandag 18 september 2006

Geschreven door Schiller om 23:21
Reageer op dit bericht










Emancipatie
Tulpen en Frecias
Rots van liefde
FRANSCHHOEK Z.A.
MIJN LAND - ZUID-AFRIKAStil styg ek
na die kosmos
van 'n nuwe lewe,
slegs 'n boogstraal
van die blou maan.
Die storm is getem
en die streelwind
dra my siel
na die hoë wit wolke.
Schiller Erwin
Dit gedicht is onder bescherming van SABAM.



















