
Over het algemeen bestaat er bij de mensch een gunstig vooroordeel over de corpulente soortgenoot : deze is vriendelijk, goedlachs, beweegt niet soepel, dus is hij ongevaarlijk in "den attaque", en lieve god, hou hem een groot pak frieten met mayo en een sappige worst voor en hij glundert. Dit geldt ook in het geval van de mijnheer in afbeelding, de sympathieke Gentenaar Eric Goeman, die in zijn vrije tijd voorman is van de vereniging Attac, wat staat voor : Associatief netwerk voor een Taks op financiële Transacties en voor het Aansterken van de Civiele maatschappij. Een mondvol, als u ons deze melige maar toepasselijke beeldspraak niet kwalijk neemt, maar een onmiskenbaar sociaal opzet. De Heer Goeman (wat een toepasselijke naam overigens voor deze ingoede man) is zo linksch als een klapdeur zonder rechterhelft en steeds op zoek naar mogelijkheden om de kapitalistische maatschappij te ontwrichten. Als u ergens in het Gentse rode vlaggen ontwaart, hetzij van het ABVV, een leuke happening van de PvdA of asielzoekers in hongerstaking (dat is voor onze hoofdfiguur een gruwel) : Eric Goeman is in de buurt.
Eric is lid van vele linksche Verenigingen, zodat onterecht de indruk ontstaat dat al die linksche sociëteiten bemand zijn door zwaargebouwde mannen met een knevel en een joviaal uiterlijk, maar het is steeds dezelfde Eric die met vlaggen en spandoeken zeult.
En dan is er nog de Prijs voor de Democratie, een wedstrijd om-ter-linkst, die afwisselend aan steeds dezelfde vrienden wordt uitgereikt. Achteraf gaan ze samen lekker eten en bedisselen wie volgend jaar aan de beurt komt.
Vanzelfsprekend is Eric een felle, een heftige en een dikke tegenstander van het Vlaams Belang, dat had u al begrepen. Eric was actief in het ter ziele gegane, fijne gestapoclubje, Blockwatch.
Er duikt echter een nieuwe vijand op, die de vrienden van Attac grondig zullen aanpakken: LDD en het populisme. Tijdens de Gentse Feesten vindt er een debat plaats waarvan wij u hierna de details verstrekken :
Vrijdag 24 juli:
Zaal Minnemeers,
Minnemeers 8, 9000 Gent
DE ONSTUITBARE OPMARS VAN HET POPULISME en LDD
(en Wilders enz…)
met ERIC CORIJN (Prof. Sociale en Culturele Geografie VUB, directeur Cosmopolis, cultuurfilosoof),
JEROEN OLYSLAEGERS (enfant terrible van de Nederlandse literatuur
JAN GOOSSENS (werkte onder Gerard Mortier in de Munt; begin jaren negentig assistent van Wim Vandekeybus; midden jaren negentig assistent van Peter Sellars bij vijf internationale operaproducties; in 1999 dramaturg bij KVS; sinds 2001 artistiek directeur KVS; opiniemaker De Morgen),
JOEL DE CEULAER (redacteur tijdschrift KNACK, maakte tvreeks “Grote Vragen” voor Canvas; auteur van “Homo Sapiens”; schreef tientallen stukken over wetenschap, religie en filosofie),
JOS GEYSELS (voorzitter 11.11.11. en Boek.be; voormalig politiek secretaris Agalev en volksvertegenwoordiger; publicist),
ANTON C. ZIJDERVELD (hoogleraar em. Algemene Sociologie Erasmus Universiteit Rotterdam. Doceerde in Amerika en Canada; voorzitter Forum voor Democratische Ontwikkeling. Auteur van “Populisme als politiek drijfzand”),
JONAS GEIRNAERT (comedy- en televisiemaker, lid van cabaretgroep Neveneffecten.
De haat zal in schuimvlokken op de monden verschijnen, de uitroepen van afkeer zullen over de Arteveldestad rollen, de Gentse Feesten zullen zich even transformeren als de Feesten van Angst en Pijn, maar de avond zal intiem besloten worden met braadworsten, koteletten en de bijhorende dranken : variaties van vele soorten azijn. Die linksmenschen toch ... zonder hen zou het saai zijn.
10 reacties op dit bericht
Referee ...
@ geleerde perfesser
Die "geleerde perfesser" na wie jy verwys, se uitspraak, dat apartheid vir die misdaad verantwoordelik is, is vir my een verrassing nie, want die swartes in Suid-Afrika koppel alles wat vekeerd is aan apartheid. Ek wil 'n weddenskap aangaan. In die jaar 4 000 A.D. sal apartheid steeds te blameer wees vir alles wat in donker Afrika verkeerd loop, of wat die swartes nie kan reg doen nie.
Skakel
Met opregte waardering.
http://perspektiefblog.blogspot.com/
Groete,
Vlad
Ontmaagden
gewettigd
Volgens een geleerde perfesser ...
Elke 3 minuten wordt in SA een kind verkracht...
Een kind elke drie minute in Suid-Afrika verkrag.
Terwyl daar daagliks nagenoeg 60 gevalle van kinderverkragting in Suid-Afrika aangemeld word, word meer as 88% van kinderverkragtings word egter nooit aangemeld nie. Dit beteken dus dat sowat 530 kinderverkragtings in werklikheid daagliks plaasvind – dit is een voorval elke drie minute. Só is bevind in ʼn kindermisdaadsverslag wat môre deur Solidariteit Helpende Hand uitgereik word.
Die verslag bevat skokkende statistieke en feite oor die vlakke van kindermoorde, -verkragtings en -mishandeling wat tans in Suid-Afrika voorkom. Talle onderhoude met maatskaplike werkers en ander werknemers van maatskaplike organisasies regoor Suid-Afrika is ook by die verslag ingesluit en bevat ʼn unieke blik op die ervaring van mense wat daagliks met kindermishandeling werk.
Volgens die verslag neem die vlakke van kindermishandeling in Suid-Afrika met rasse skrede toe. “In 2007/08 is 1 410 sake van kindermoord in Suid-Afrika aangemeld – 22,4% meer as in die vorige jaar. Daarbenewens is bevind dat 45% van alle verkragtings in die land kinderverkragtings is. Die skokkende werklikheid is egter dat dié syfers nog geensins die ware omvang van die probleem weerspieël nie,” verduidelik Danie Langner, uitvoerende hoof van Solidariteit Helpende Hand.
Die verslag lê voorts ook die ernstige tekorte aan kundige maatskaplike werkers en die moeilike werksomstandighede bloot. Sekere organisasies, soos Kindersorg Suid-Afrika, werk jaarliks met meer as 2 miljoen kinders en hul gesinne. Dit beteken dat die gemiddelde maatskaplike werker jaarliks nagenoeg 200 sake hanteer, terwyl die aanvaarde norm 60 is…..
* Feitegids
Kindermishandeling – Die skandvlek van ons samelewing
Verslag saamgestel deur Solidariteit Helpende Hand
• In 2007/08 is daar in Suid-Afrika 1 410 sake van kindermoord aangemeld – ʼn toename van 22,4% vergeleke met die vorige jaar. Aangemelde pogings tot kindermoord het met 13,7% oor dieselfde tydperk toegeneem. Elke dag word 60 kinderverkragtings en 13 onsedelike aanrandings van kinders aangemeld. Dit is een kind wat elke drie minute verkrag word. Die syfers is bereken volgens die amptelike misdaadstatistiek, maar onderskat waarskynlik die probleem.
• Die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugviktimiseringsopname van 2005 het bevind dat slegs 11,3% van kinderverkragtings by die SAPD (= politie) aangemeld word. Dit beteken dat daar vir elke geval wat aangemeld word in werklikheid ʼn bykomende agt kinderverkragtings plaasvind.
• Volgens die SAPD se statistiek neem die totale hoeveelheid ernstige misdaad wat in Suid-Afrika aangemeld word gaandeweg af. Die persentasie van misdade waarby kinders betrokke is, neem egter toe. In 2005/06 het kindermoorde slegs 5,6% van alle moorde uitgemaak. Dié persentasie het egter tot 7,6% gestyg. Vir verkragting het dit toegeneem van 42,7% na 44,4% en vir onsedelike aanranding van 48,2% tot 52%.
• Byna 45% van alle verkragtings wat in Suid-Afrika aangemeld word, is kinderverkragtings.
• In 2005 is meer as 1 050 kinders in Suid-Afrika vermoor. Sowat 19% van dié kinders is deur ander kinders jonger as 18 jaar vermoor en 34% van die moordenaars was jonger as 21. In 31,2% van die gevalle is niemand van moord aangekla nie.
• “Die rede vir die tekort aan maatskaplike werkers is die feit dat maatskaplike werkers in diens van nie-regeringsorganisasies (NGO’s), wat met die moeilikste probleme werk, uiters swak vergoedingspakkette ontvang. Hulle het ook nie genoegsame ondersteuningstelsels om hierdie verantwoordelike taak volgens die behoeftes en eise van die gemeenskappe te vervul nie.” – Ashley Theron, uitvoerende direkteur van Kindersorg SA
• “Die enigste staatsielkundiges wat in die Witrivier-omgewing beskikbaar is, is Engelssprekend en kan dus nie die Afrikaans- of SiSwati-sprekende slagoffers met terapie help nie. Dit help nie om met tolke te probeer werk nie want daar kan nie ʼn vertrouensband tussen die slagoffertjies en die maatskaplike werkers en sielkundiges opgebou word nie.” – Marina Erasmus, kantoorhoof van Kindersorg SA Witrivier
• Kinderhandel is weens armoede aan die toeneem en ma’s verkoop selfs hul eie kinders. – Marina Erasmus, Kantoorhoof Kindersorg SA Witrivier
• “Maatskaplike werk word nou vir die eerste keer in die land se geskiedenis as ʼn skaars vaardigheid geklassifiseer. In 2007 was daar 12 500 geregistreerde maatskaplike werkers in Suid-Afrika. Vir die implementering van die nuwe Kinderwet word 46 000 maatskaplike werkers benodig.” – Crystal Theron, deskundige konsultant oor kinderkwessies en rolspeler in die ontwikkeling van die nuwe Kinderwet
• Kinderlyn is reeds vyf jaar lank in werking en die afgelope jaar was 43% van aanmeldings afkomstig van kinders wat seksueel misbruik is.
• “Baie van die misdade teen kinders vind in die gesinne plaas.” – Rentia du Toit, Hoof van die Middelburgstreek van die Christelike Maatskaplike Raad (CMR)
• “Kindermisdaadsvlakke in die middel tot hoë-inkomstegemeenskappe, waar albei ouers gegradueerdes is en hoë aansien het, het in die afgelope twee jaar ontstellend gestyg.” – Louise Aucamp, forensiese maatskaplike werker en direkteur van Rapha.
• “Straatkinders is die kwesbaarste en word uitgebuit vir kinderprostitusie.” – Colleen Pietersen, TLC Outreach-projekte in Bloubergstrand
• Meer as 80% van mishandelde kinders onder die ouderdom van twee waarmee Kinderlyn Port Elizabeth werk, het skedelbreuke.
• “In 90% van alle sake wat met kindermishandeling verband hou, speel alkohol en in ʼn mindere mate dwelmmisbruik ʼn regstreekse rol. Dié onding kom nie net in die armer dele voor nie, maar ook in die meer gegoede dele soos Table View en Bloubergstrand.” – Cat Rieper, maatskaplike werker by Huis van Hoop in Bloubergstrand.
• “In die Wes-Kaap is die bendelede ʼn onaantasbare drukgroep. Hulle staan voor skole en deel dwelms aanvanklik gratis aan die kinders uit.” – Cat Rieper, maatskaplike werker by Huis van Hoop in Bloubergstrand.
• “Daar moet saam met die polisie aan oplossings gewerk word om die praktiese probleme uit die weg te ruim. Daar is talle polisiemanne wat ʼn sagte hart het vir kinders en daar is ouers wat alles in hulle vermoë sal doen om kindermisdadigers aan die pen te laat ry.” – Nantes Kelder, voormalige Kinderbeskermingseenheid-speurder
• “Pornografie is ook ʼn vorm van kindermolestering en kinders behoort geensins daaraan blootgestel te word nie.” – Phoebé Fouche, sielkundige van Pretoria
• “Daar bestaan ʼn groot verband tussen pornografie en kindermolestering.” – Estie Botha, NG Welsyn in Kimberley
• Besorgde polisiebeamptes en maatskaplike werkers het reeds twee jaar gelede gewaarsku dat dwelmsindikate in Suid-Afrika besig is om meisies so jonk as twaalf jaar oud dwelmslawe te maak sodat hulle gereed sal wees om misbruik te word as prostitute vir die 2010 Sokkerwêreldbeker in Suid-Afrika.
alles helpt !
http://www.diplomatie.be/nl/addresses/abroad/websites.asp
bij "angeltjes" word af en toe een artikel over Zuid-Afrika geplaatst ! het kan misschien een beetje helpen.
Vrienden uit Zuid-Afrika!
Ons het julle geheg aan ons blogroll. Mag ons dieselfde versoek?
Vele dank,
Vlad.
maar hij vergat zijn blog te vermelden! Doen Vlad !
Afrikaners en Vlaminge
Ek stem saam dat die Afrikaner (Boer) en die Vlaming mekaar nodig het, nou veel meer as ooit tevore. Dit is waarom ek sowat 10 jaar gelede al begin het om vriendskapsbande met ons stamgenote in Noordwes-Europa te smee.
Die vraag wat mens miskien kan vra is, "is dit te vroeg of is dit te laat?" Ek sou sê dit is nie te vroeg nie, maar ook nie te laat nie.
Dit sou fantasties gewees het indien die Afrikaner en die Vlaming al in 1950 kontak sou kon maak, en dat ons Eerste Minister van destyds, Dr D.F. Malan, 'n gedeelte van ons groot land (Suid-Afrika) van die res van S.A. kon afskei, en 'n Boere-republiek uitgeroep het. Miskien was dit te vroeg, want die kennis en die vrese wat ons vandag besit, was in 1950 nog onbekend (ten minste vir die meerderheid van Afrikaners).
Vandag sal daar weer 'n groot persentasie Afrikaners wees wat sal redeneer "dit is té laat!", maar solank die skip besig is om te sink, maar nog nie onder die water verdwyn het nie, is dit nie te laat nie.
Ons vriende in Vlaandere sit ook op 'n sinkende skip, en miskien kan ons mekaar red deur mekaar te help.
Ons vyande spot met ons omdat ons 'n "onbeduidende klein volkie is", en dat ons daarom "geen invloed in die internasionale wêreld het nie," maar indien ons en ons stamgenote saamstaan, kan ons saam wel 'n invloed uitoefen. Suid-Afrika, Namibië, Vlaandere, Nederland, die Antilles, en diegene wat oor die aardbol versprei is, maar nog bande met genoemde stamlande het, kan saam 'n magsblok vorm wat nie deur die internasionale wêreld geïgnoreer kan/mag word nie.
Daar was 'n tyd in die verlede, dat die blankes 'n meerderheid in Suid-Afrika was, maar weens ons stadige aanwas teenoor die swartes se geweldige groot aanwas, asook ander faktore soos die uitvloei van Afrikaners na die buiteland, teenoor die stadige invloei van immigrante uit Westerse lande, is ons vandag 'n klein minderheid. Die blankes is nou slegs 9%, en die Afrikaners is sowat 5% van S.A. se totale bevolking.
Indien Dr Malan in 1950 'n Boere-volkstaat uitgeroep het, kon ons 50% van die land besit het, en die wêreld sou dit heel waarskynlik so aanvaar het. Vandag is ons slegs op 5% van die land (wat 1,1-miljoen kwadraadkilometer groot is) se oppervlakte geregtig. En, die wêreld sal in opstand kom indien ons dit sou op eis.
Maar ons het geen ander keuse nie. Dit is soos om te kies tussen "vrywillige ondergang" en "ondergang onder protes".
Indien ons vriende in Wes-Europa aan ons morele ondersteuning sou gee deur ons saak vir ons op die internasionale forums te gaan stel, is ons kanse op oorlewing veel beter as wat ons op die kantlyn sou gaan sit en niks doen nie.
Ons het reeds 'n Forum. Dit is UNPO ("Unrepresented People's Organisation") wat by die Europese Parlement in Brussel gesetel is. Ons moet deurlopend van UNPO se dienste gebruik maak. Ons moet praat sonder ophou. Die wêreld moet nie net van ons bestaan kennis neem nie, maar dit moet so gereeld gebeur, dat daar nie geleentheid kan wees om ons te vergeet nie. Die propaganda-veldtog moet op 'n daaglikse basis geskiet.
Die vraag moet nie meer wees of daar 'n volkstaat in Suider Afrika gestig moet word, aldan nie, maar die vraag moet gestel word:"Waar en wanneer?!"
Ons het 'n voldoende varswaterbron nodig; ons het 'n kuslyn nodig; ons het skoon lug nodig; ons het 'n stuk aarde nodig waarop ons voedselprodukte kan produseer; ons het vredeliewende bure nodig; en ons het vriende oorsee nodig. Veel meer is nie nodig nie, maar sal slegs 'n bonus wees.
Bo-genoemde kan verkry word. Dele van die 2 provinsies (Noord-Kaap en Wes-Kaap) voldoen aan daardie vereistes. Ons moet net met 'n paar voorstelle vorendag kom, en dit aan die owerhede vorlê. Natuurlik sal dit geweier word, maar sodra ons die goedkeuring van ons vriende in Europa kan kry, kan ons begin om internasionale druk op ons regering uit te oefen om aan die Afrikaner/Boerevolk sy onafhanklikheid te gee. Ons het 'n reg op MINSTENS 5% van die land se oppervlakte. Hoe langer daar getalm en tyd gemors word, hoe kleiner sal daardie stukkie aarde word.
Die spreekwoord lui:"'n Halwe eier is beter as 'n leë dop". Laat ons liewer tevrede wees met 5% woestynsand, eerder as om ons hele land te verloor!!!
Ons vriende in Vlaandere wat belangstel, kan dit gerus oorweeg om met hul volgende jaarlikse verlof na Suid-Afrika te reis. Kom besoek die Suid-Kaap (Tuinroete), die Wes-Kaap (Boland en Skiereiland), en die Noord-Kaap (die Karoo, en die hele Oranjerivier-gebied). Ons het 'n pragtige land, ons het 'n groot land, ons het 'n wonderlike land, maar ons vyande gun ons geen hektaar van ons geboortegrond nie. Hulle wil dat ons van die wêreldkaart moet verdwyn.
Afrikaner benodig hulp van Vlaminge
JH du Toit