Tranen over Suid-Afrika (5)


Mandela de eerste zwarte president, De Klerk de laatste blanke president met hun Nobelprijs
Politiek in Suid-Afrika
(Aflewering 5)
Vir diegene wat ‘n vrye, onafhanklike Boererepubliek nagestreef het, was Generaal Jan Smuts en mnr F W de Klerk die grootste volksverraaiers van alle tye.
In 1910 was dit Jan Smuts wat sy volk verraai het deur in feitlik alles vir Engeland ter wille wou wees, en wat selfs sover gegaan het om aan die polisie opdrag gegee het om op blanke mynwerkers te skiet toe dié in 1922 aan ‘n staking om hoër lone en beter werksomstandighede deelgeneem het. Dit was ook Jan Smuts wat, tydens die WOII, Duitsers in Suid-Afrika, asook Afrikaners wat “onder verdenking gestaan het” in strafkampe laat toesluit het. Diegene wat na Europa vertrek het en aan WOII deelgeneem het, is ryklik deur die regering beloon, maar diegene wat neutraal gebly het, en wat in Suid-Afrika agtergebly het, is met die grootste agterdog bejeen. Smuts was, saam met die Engelssprekendes in sy kabinet, vir vele apartheidswette verantwoordelik. (Dr Verwoerd was dus nie die “Vader van Apartheid”, soos wat hy binnelands en buitelands bekend geword het nie. Die regering in Suid-Afrika is deur die Britse regering in Londen opdrag gegee om sekere apartheidswette in te stel).
Mnr F W de Klerk, wat Suid-Afrika se laaste blanke president was, het begin bang word vir die swart leiers se dreigemente. Hy het vergeet (of miskien nooit geweet) dat die Boerevolk al dikwels in die verlede in die moeilikheid was, en dan daaruit ontsnap het. Die Boerevolk is ‘n gelowige volk, wat op sy Skepper vertrou. Die bekendste voorbeeld van die Boerevolk se vertroue in God, is die “Slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838”, toe ‘n oormag van 10 000 Zoeloes deur sowat 300 Boere afgeweer is. Daar was vele ander gevalle van oormagte (teen die Xhosas en die Engelse) wat deur die Boere verslaan is, nadat die volk hom teenoor hul Skepper veroodmoedig het.
De Klerk het die volk mislei deur die valse belofte te maak dat hy met die swartes wil onderhandel, en dat die volk moet stem “vir of teen ‘n beter Suid-Afrika”. Hy het gesê “Suid-Afrika is finansieël bankrot,” en “Suid-Afrika staar ‘n burgeroorlog in die gesig waarin die swartes die blanke minderheid sal uitwis”. In 1990 was die blankes egter in ‘n veel sterker posisie as vandag (2010), en vir die meerderheid blankes was die sogenaamde burger-oorlogfoefie nie ‘n probleem nie. Indien daar ‘n oorlog sou moes uitbreek, sou die blankes hul opponente gestoomroller het. Maar, ‘n oorlog sou nie nodig gewees het nie. De Klerk moes eenvoudig die land in 2 verdeel het, en een deel tot onafhanklike Boererepubliek uitgeroep het.
Hy het op feitlik alle eise van die swartes toegegee, en die eise van sy eie mense geïgnoreer. Sowat 80% van alle blankes is vandag ontwapen, terwyl ‘n groot persentasie swartes onwettiglik oor ongelisensieerde vuurwapens beskik. Die meeste swartes besit selfone (mobiletjes), en indien ‘n oorlog aangekondig sou word, kan duisende swart taxi-bussies, binne ‘n paar minute, gewapende terroriste van Soweto af (Soweto is ‘n groot swart woonwijk, suidwes van Johannesburg) na die ganse Gauteng Provinsie vervoer. Mobiele telefone maak dit moontlik vir die massas om blits vinnig te mobiliseer. Nie alle blankes besit huistelefone of selfone nie.
Nelson Mandela (wat nog nie amptelik geweld afgesweer het nie, en wat gesweer het hy gaan die blankes uitroei) is in 1992 vrygelaat; die Kommunistiese Party, en ander terroristiese bewegings, is ontban; en die blankes is as’t ware soos slagskape vir die wolwe gegooi. In 1994 het die blankes ALLES verloor wat ooit aan hom behoort het. Van De Klerk se beloftes van “Wigte en Teenwigte”, aparte skole, aparte hospitale, aparte woonwijke, ensovoorts, het daar niks gekom nie.
Die ANC het die regering oorgeneem en die blankes as tweederangse burgers verklaar. “Ons is nou slawe in ons eie vaderland,” het ‘n regse Afrikanerleier verklaar.
Peter

















8 reacties op dit bericht
foutje ! sorry
en voor Erica: het is voor mij onmogelijk geworden om die mensen ginder ter plaatse te helpen...maar wil er iemand naar hier komen kan hij zeker op mijn steun rekenen...ik heb nog tal van goede relaties in 'de bouw' en toeleveringsbedrijven.
@ Jos
@ Jos
oh die smeerlappen
.......Home Binnenland Buitenland Economie Sport Entertainment Lifestyle Wetenschap Bizar In beeld "Blanken moeten WK voetbal mijden"
reactieartikel delenspreek in
11 reacties4 april, 20:19
Rechts-extremisten in Zuid-Afrika hebben de landen die in juni aan het WK voetbal deelnemen, aangeraden hun teams thuis te houden. De voetbalteams ontwijken zo een reis naar "het land van de moord".
De waarschuwing van de blanke suprematisten komt er na de - nochtans niet raciaal geïnspireerde - moord op leider Eugene Terreblanche van de fascistoïde Afrikaner Weerstandsbeweging.
Die moord is "een oorlogsverklaring" van de zwarten tegen de blanken, zei Andre Visagie van de AWB zondag in Ventersdorp, in de Noordwestprovincie.
lees: "een nochtans niet radicaal ge-inspireerde moord" !...(zoals die andere duizenden niet radicaal ge-inspireerde moorden zeker linkse extreme kloothommels? !!)
de puinhopen van ZA...
Skiet die Boere...
http://www.deredactie.be/cm/vrtnieuws/mediatheek/nieuws/buitenland/1.752261
Dubul-ibhunu = Skiet die boere
Ayasab' amagwala (the cowards are scared)
dubula dubula (shoot shoot)
ayeah
dubula dubula (shoot shoot )
ayasab 'a magwala (the cowards are scared)
dubula dubula (shoot shoot)
awu yoh
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
awe mama ndiyekele (mother leave me be)
awe mama iyeah (oh mother)
awe mama ndiyekele (mother leave me be)
awe mama iyo (oh mother)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
...
..
.
Skiet die Boere...
http://www.deredactie.be/cm/vrtnieuws/mediatheek/nieuws/buitenland/1.752261
Dubul-ibhunu = Skiet die boere
Ayasab' amagwala (the cowards are scared)
dubula dubula (shoot shoot)
ayeah
dubula dubula (shoot shoot )
ayasab 'a magwala (the cowards are scared)
dubula dubula (shoot shoot)
awu yoh
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
awe mama ndiyekele (mother leave me be)
awe mama iyeah (oh mother)
awe mama ndiyekele (mother leave me be)
awe mama iyo (oh mother)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
aw dubul'ibhunu (shoot the Boer)
dubula dubula (shoot shoot)
...
..
.
terre blanche
http://inflandersfields.eu/2010/04/in-memoriam-eugene-terreblanche-1941.html
http://dienuwesuidafrika.blogspot.com/2010/04/belangrik-eugene-terreblanche-en-die.html