So word die land geplunder
Het oude Suid-Afrika dat wij kennen uit de geschiedenis en de verbondenheid die steeds bestaan heeft tussen het bewuste Vlaanderen en het verre Suid-Afrika, is altijd een correcte natie geweest waar misbruiken en profitariaat streng beteugeld werden.
De blanke Suid-Afrikanen, die in het grote merendeel, erg godsdienstig leven, zijn nog steeds doordrongen in hun burgerlijke bestaan van deze correcte levenshouding. Dit in tegenstelling tot Vlaandeen, waar gesjoemel en corruptie, net als de regen en de wind, behoren tot het dagelijkse politieke leven.
In het blad PRAAG lazen wij deze verontwaardigde brief van een Suid-Arikaner wiens land beroofd wordt :
Ek het vanoggend met 'n baie goeie vriend wat op die Natalgrens woon, gehoor hoe die land geplunder word tot op die laagste vlak! Hy vertel my dat omdat ons in die stad woon, en nie een van die swart tale magtig is nie, besef ons nie hoe hulle skelmstreke werk nie. Wanneer dit by skelmstreke kom, dan het die swartes dit al klaar haarfyn uitgewerk !
Die land het net ongeveer 5,5 miljoen belastingbetalers, maar daar is 11 miljoen wat uit die staatskoffers toelaes kry in een of ander vorm. Vir elke kleintjie wat die swartes teel, is hulle geregtig op R250-00 toelae, maar dit is nie die einde nie. Die skoolkinders sien hierdie as 'n bron van inkomste en dan word hulle swanger om die R250-00 toelae te verkry. Maar, dit is nie die einde nie ! Die pa, ma en die ganse familie woon saam onder een dak in een woning. Dan, registreer die ma haar telg om die toelae te kry en die pa, wat 'n ander van as die ma het, registreer ook dieselfde telg vir die R250-00 Staatstoelae (Social Grant). Dus kry hulle nou R500-00 vir dieselfde kind.
Dit eindig egter nie daar nie! Nou kom die werklose oumas van beide die pa en die ma van die kind, en vra vir 'n "Foster Grant" vir dieselde kind, want die pa en die ma is glo in die stad en hulle is werkloos en moet vir die kind sorg. Nou ontvang hulle elk 'n "Foster Grant" van R850-00 vir dieselfde kind. Dit beteken nou dat hulle R2200-00 kry vir elke telg wat hulle het. In die meeste gevalle bly hulle net teel vir die inkomste en as daar bv 5 kleintjies is, dan is die inkomste aansienlik.
As een van die kinders dalk sterf, dan bly hulle voortgaan om die toelae te trek, of hulle registreer net die dood van "een" kind, alhoewel hulle twee toelaes kry vir dieselfde kind.
Wij kijken hier al lang niet meer van op : dergelijke misbruiken worden ook in Vlaanderen vastgesteld. Bij ons heet dat niet het land punderen, maar genieten van de diversiteit.
RAY













2 reacties op dit bericht
Ropie
'n ander van...