Suid-Afrika : Pro en contra


Een ons niet bekende lezer zond op 15.05.10 volgende reactie in op een foto genomen in Thailand en de reacties daarop deinden uit naar Suid Afrika
| Een paar opmerkingen over hetgeen in de reacties valt te lezen. Suid Afrika het nie paradys vir die swart mens gewees nie. Ik ken ook heel andere ronduit schandalige stories. Het blanke kind kon wel in eigen dorp naar school, het zwarte kind uit hetzelfde dorp alleen kilometers verderop. "interdit aux étrangers": Volslagen idioot en xenofoob. Schiet u niet wat door? Blonde Zweden wel en een Japanner met donker haar niet? | |
|
Ingegeven op maandag 17 mei 2010 om 00:31:04, door Prof. Drs. G.B.J. VanFrikschoten
|
| @Prof. Van Frikschoten.... | |
|
...U moet die hele prentjie in perspektief neem. Dit is maklik, maar ook gevaarlik, om te veralgemeen.
U kan nie verwag dat 6-miljoen blankes (waarvan die meerderheid relatief arm mense was/is) die massas van 50-miljoen arm swartes binne 2 of 3 dekades tot miljoenêrs en geleerdes met doktorsgrade ophef nie.
Buitendien het die blanke regering nie miljarde Euro's uit die buiteland ontvang, soos wat die ANC vandag ontvang nie. Die blanke regering het sy geld via die blanke belastingbetalers ontvang.
As U in 1950 in Suid-Afrika was, en gesien het hoe onontwikkeld Suid-Afrika was, en U het die land weer in 1980 besoek, sou U gesien het dat die handjievol blankes 'n wereldse verskil gemaak het. Suid-Afrika het 'n Eerstewereldland geword, en Suid-Afrika het sy swaert gemeenskap opgehef tot die beste in heel Afrika!!!
U seg dat blanke kinders in hul eie woonwijke kon skoolgaan, terwyl swart kinders "kilometers" ver in die buitewyke moes loop om by hul skool te kom. Dit is nie helemaal waar nie, want die swartes het in hul eie woonwijke gewoon, terwyl die blankes in hul eie woonwijke gewoon het. Ek het self, van my 7de tot my 12de jaar 3km na die skool gestap. In die koue wintermaande, maar ook in die somer ... wanneer die dagtemperatuur tussen 30 en 45 grade Celsius was. In my tyd was daar blanke kinders wat ondervoed was, en hulporganisasies het gehelp om aan elke honger kind een boterham per dag by ons skool te gee.
5-ster-geriewe bestaan nie sommer van dag een af nie. Mens begin van onder, en dan groei die ontwikkeling na bo. Net soos wat dit België 5 dekades (decenia) geneem het om van 1940 se verwoestende Wereldoorlog 2 tot 'n moderne land in 2010 te vorder, presies net so het dit die blankes in S.A. dekades geneem om 'n oormag van 10:1 swartes op te hef.
Apartheid was besig om vrugte te werp toe dit plotseling deur ons vyande gestop is. Ek dink dit is 'n groot prestasie dat 'n handjievol blankes 'n oormag van swartes tot sulke hoogtes kon laat ontwikkel. U kan maar kom kyk hoeveel swartes besit doktorsgrade, en hoeveel swartes is miljoenêrs. Hulle het dit te danke aan die blanke minderheidsgroep.
Gaan kyk ook hoe dit in die res van Afrika lyk. Gaan kyk hoeveel miljoenêrs is daar. Gaan kyk hoeveel geleerde mense is daar. Gaan kyk hoeveel universiteite, skole, hospitale en ander duursame geriewe is daar wat deur hulself, met hul eie geld gebou is. Prof. Van Frikschoten, nêrens in Afrika is daar 'n land wat so vooruitstrewend soos S.A. is nie!!! Nêrens in Afrika leef die swartbevolking so lekker soos in S.A. En, hulle (die swartes in S.A.) het dit aan hul blanke landgenote te danke.
Peter
|
|


















1 reactie op dit bericht
Peter