Zondag 29 maart 2026
Pa (Afrikaans)
Prosa
.
Pa
.
sy hand, met kort,
dik vingers, rus
op myne
.
daaroonder, die tafeldoek
soos 'n warm bed
in 'n flitsende oomblik
.
'n sagte gebaar
wat 'n verlange gestild het,
in 'n teer omarming
.
die herinnering nog steeds
herken die krag
.
(1962)
.
Geschreven door juliusdzs om 11:19
Reageer op dit bericht

