Zaterdag 18 februari 2006
vriendskap
ek dink so vaak aan jou,
en alles wat ons bind,
soveel drome saam gedroom
soveel vreugde saam gevind.
hiermee kom die wense
vir dae vol geluk,
en dat jij in die levenstuin
net die mooiste blomme sal pluk.










