Naar de inhoud

de Terug Plezant Club

voor een plezant Vlaanderen
seniorennet.beseniorennet.be

Berichten van 21 augustus 2012

Afrikaans, een schoon taaltje!


Afrikaans, een schoon taaltje!

+++

Liewe Fons,

Aangesien jy so mooi gevra het, stuur
ek uiteindelik my foto wat onlangs in

 1221178-172f5ff532cd07df53ca3f7173926936.jpg

Frankfurt geneem was, maar ook my mening
oor die woord 'Plezant' waaroor daar
soveel herrie gemaak word!

Die woord “Plezant"
beteken in Afrikaans "Aangenaam"

 +++

Ek het 'n vraag asseblief...

Soos U sal bemerk, is ek 'n Suid-Afrikaner
en is my Nederlands nie soos dit moet wees nie!

My vraag is: "Waarom moet hierdie woord,
die tog al heel lank bestaan, uit die Vlaamse Woordeskat
verwyder word?

Dit is 'n pragtige woord waarmee
die Vlaminge opgegroei het en nu
wil julle dit verander!?

Laat die pragtige Vlaamse tradisies
tog soos dit is aub!  Dit kan niemand
skade berokken!

Vir iemand soos ek vind ek julle
taaltjie pragtig! Bly tog wat julle is
en verander julle prinsipes nie want dit is
wat 'n mens pragtig maak,
nie 'n versuiwering
van taal nie!"

Lily van Schalkwyk

1221178-45c70d277d1658cdd940c4d3c5ef3343.jpg

ps. voor de Facebook liefhebbers:
wanneer je uw FB-taal instelt op Afrikaans
wordt 'vind ik leuk' 'hou van',
een betere vertaling van
'like', 'j'aime', 'me gusta',
enz....

Er bestaat ook een Facebookgroep
'de Terug Plezant Club',
u bent welkom!

Hoe vind je dit bericht?
Geschreven door 1001 om 10:38 1 reactie Reageer op dit bericht Stuur door

Meer van de Terug Plezant Club

↑ Terug naar de berichten