Maandag 29 april 2013
'N Suid Afrikaanse schrijf ons:

'N Suid Afrikaanse
met hart vir Vlaanderen skryf ons:
(Sy woon trouens in Vlaanderen)

Dag Fons!
Dit is heel goed om weer met jou te kan praat!
Bly so voortdoen! Ek dank ook ons bure van Nederland dat hulle ons so steun.
Dis eg wonderlik want as die Leiers in België hul sin kry
dan verander ons hele Vlaamse Gemeenskap in vreemdes se hande
en gaan ons ou Volkie verlore!
Daar moet 'n einde kom aan al die nonsens wat nou gebeur.
Die Vlaminge moes vir so lank om hul vryheid vegten en die land onderhou
en sien wat hulle met ons Vlaminge aan die doen is!
Hulle verkoop nie alleen ons -
maar ook hul eie siele.
Lily van Schalkwyk

