Naar de inhoud

1001_dialect, wa bèèrs en zoe(eu)

seniorennet.beseniorennet.be

Berichten van 19 oktober 2013

Buitengewoon


My wens vir kersfees

(Paul Opdam 2013)

 

Liewe kersfees vader, 

As u my brief lees 

Dan weet u my wens ...

Vir die kersfees

 

Ek geniet van die ysblomme 

Wat bloei op my ruite 

Van die kleine sneeuvlokkies 

Wat dans in die wind buite

 

Van die sneeuman 

Wat staan op die plein 

Maar kersfees vader lees deur 

My kersfees wens is klein

 

Ek hou van die kersboom 

Met slingers en liggies 

Die kersstal met Jesus 

Die geskenke met gediggies

 

En van elke kerswens 

Wat ek lees op elke kaart 

Van die kindersokkies 

Wat hang bô die haard

 

En van elke kers 

Wat brand in ons huis 

En die heerlike geure 

Wat kom uit ons kombuis

 

Ek is lief vir alle kinders 

Wat so pragtig kersliedjies sing 

Maar liewe kersfees vader 

Weet u wat u my mag bring

 

Ek gee u die antwoord 

Op die vra wat is my bede 

Bring alle mense op die wêreld 

Geluk, liefde en vrede

Hoe vind je dit bericht? 17 stemmen
Geschreven door 1001 om 10:07 Reageer op dit bericht Stuur door

Meer van 1001_dialect, wa bèèrs en zoe(eu)

↑ Terug naar de berichten